BRIDESMAIDS

Dumeé
Bridesmaid

Jess
Maid Of Honor

Kaylynn
Bridesmaid

Marcha-Lé
Bridesmaid

Zani
Bridesmaid



G
General Information
-
There is a beautiful swimming pool available, please bring own swimming towels.
-
There is no airconditioning in the rooms, please feel free to bring own fan.
-
There is a cash bar and card facilities available throughout the weekend.
-
No children allowed during the reception.
-
Please adhere to the designated times set out on the 25th to allow for proper organisation and logistics.
-
No alcohol to be brought onto the premises of Ankawini Lodge.
-
There is a dedicated parking area and guests will be shown to their rooms by the groomsmen and bridesmaids.
-
RSVP NO LATER THAN 27 JUNE 2025.
CLICK ON THE PLAY BUTTON AND PUT YOUR SOUND ON FOR THE FULL EXPERIENCE

WYNAND & MEGAN
25/10/2025

"When I look at you, I can feel it.
I look at you and I'm home."

Op ’n somersaand in Desember 2019 het ons paaie vir die eerste keer gekruis. Met die onsekerheid oor of die een die ander sou raaksien, het ons – ironies genoeg – op dieselfde oomblik mekaar se kant toe gekyk. Net daar het die glans van ’n breë glimlag die kamer tot stilte gebring – iets werklik uit ’n sprokiesverhaal. Min het ons geweet dit was die eerste toneel.
Daardie aand het ons gesels en gedans tot die ligte aangegaan het, en dit tyd was om totsiens te sê. Maar daardie aand was anders. Daardie aand het elkeen sy pad gegaan, maar die ritme van die liedjies wat ons gedeel het, het saam huis toe gegaan – met net die herinnering van ’n glimlag wat later in heimwee verander het.
Die volgende paar maande het persoonlike uitdagings dit moeilik gemaak om te weet of hierdie net ’n bladsy in ons lewensverhaal sou wees, of die begin van ’n nuwe hoofstuk. Enkele ontmoetings het ons herinner aan die vonk wat ons gedeel het, en dit het net meer opwinding en verwagting geskep vir die volgende keer wat ons mekaar sou sien.
ONS STORIE

Wynand & Alda
Parents of the Groom

Jaco & Mariaan
Parents of the Bride
MEET THE BRIDAL PARTY

Annes
Groomsman

Marco
Groomsman

Alexander
Best man

Wihan
Groomsman

Stephan
Groomsman

Dewet
Groomsman

Christiaan
Groomsman
GROOMSMEN
"I would choose you, in every lifetime" - j.b
TROUE TYDLYN

VRYDAG – 24 OKTOBER 2025
-
Gaste arriveer vanaf 14h00 by Ankawini lodge
-
Klok in by Ankawini lodge & Schaapsrust
-
Aandete word vanaf 20h00 by Ankawini se swembad area bedien.
-
GEEN PERSOONLIKE ALKOHOLIESE DRANK WORD TOEGELAAT OP DIE PERSEEL VAN ANKAWINI NIE

Constantly,
consistently,
continually you.


